Discount Club

• Binnekort geloods. 


• Webtuistes bykans voltooi. 


• BTW riglyne voltooi. 


• Bemarking en Promosies op hande. 


• Administrasie riglyne gevestig. 


• Sal ook erken word as Registrasies soos vereis deur Die Wet op Tweedehandse Goedere. 


 HOE KAN U REGISTREER? 


• Op die Webtuiste sal u al die riglyne kry wat benodig word om as Lid te registreer van DISCOUNT CLUB.... Voltooi en stuur per Epos... dan sal jy die Bankbesonderhede op jou privaat blad kry waar Ledegeld inbetaal word. 


• Sodra bewys van inbetaling ontvang is sal jou besonderhede na jou gestuur word vergesel van n Lidmaatskap nommer. 


• Dan eers sal jy Koepons kan aankoop. • Beskikbare Koepons sal op Die Afslaer se blad geadverteer word... en deelnemers kan dan sê... Vat Koepon op (Itemse naam). 


• Admin sal dan tred hou of alles 'opgeneem' is en as als opgeneem is so meld... steeds op Die Afslaer se blad. 


• Wie ookal die Koepons opneem moet dan binne 24 uur suksesvol as Lid van Discount Club registreer, sy ledegeld betaal... en ook vir sy Koepon betaal. 


• Wanneer n Lid dan Suksesvol sy Koepon gekoop het sal sy Koepon aan hom gestuur word met alle nodige besonderhede... hy druk hom dan uit en gaan haal die ware by die Verskaffer... met die Koepon as bewys van betaling. 


• By aankoop van die Koepon word n Kopers Kommissie gehef van 5% wat Bankkostes en Admin fooie sal dek. 


• Die Verskaffer neem dan die Koepon in, oorhandig die ware, en gee die Lid dan n BTW Kwitansie. 


• Die ware moet dan ook binne 30 dae na die aankoop van die Koepon by Verskaffer afgehaal word.


Klik hier vir dieafslaer.co.za

NYT2008112513121463C
OM TE REGISTREER AS LID


*Ons benodig n duidelikke gesigsfoto van u.

* Ons benodig n foto van u Identiteitsboekie wat u Identiteitsnommer wys.

* Woonadres.

*  Selfoonnommer.

* n Foto van u Handtekening.


(Whaaa... dit klink erg.. maar dit word deur die Wet op Tweedehandse Goedere vereis... en u het dit gedoen sou u by die Veiling kom registreer as Koper)


Stuur dan daardie inligting vertroulik aan my en Discount Club sal dan aan u die inligting stuur waar u u Ledegeld moet inbetaal... ons hou daardie inligting ook voorlopig vertroulik.

Die Bank moet dan n SMS stuur aan my by 0828007321... vergesel met u voorletters en van as verwysing.

Die Club sal dan aan u inligting deurstuur wat vergesel is deur u eie LIDMAATSKAP NOMMER.


Ledegeld is as volg.

1 maand = R60.

6 maande = R120.

12 maande = R240.


Nou kan u u Lidmaatskap Kaart op n Drukker uitdruk vir ingeval die verskaffer daarvoor vra.

business-partner
OM KOEPONS AAN TE KOOP

Beskikbare Afslag Koepons sal op Die Afslaer se Telegram blad geadverteer word sodra dit beskikbaar is.

Hier is die Skakel vir daardie blad.

Http://... &$*&R(vul asb in Stephan)

Sodra u n Koepon sien wat u wil aankoop... Bespreek hom dan deur te sê ... VAT Koepon op Naam van Produk.

Dan word u gevra om binne 24 uur die Koepon aan te koop en die Bankrekening Nommer wat u gebruik is dieselfde as wat u gebruik het toe u u Lidmaatskap uitgeneem het.

U sal wel die volle bedrag moet inbetaal wat reeds n 5% Koperskommissie insluit.

Daardie Kommissie is dan hoofsaaklik Bankkoste en Discount Club se Administratiewe kostes.


Slegs Elektroniese oorbetalings word aanvaar... nie Kontant nie want die Banke se Kontant hanterings fooie is te hoog.


Die Afslaer / Discount Club het ook Kaart fasilliteite sou u by hul aandoen.


Die Koepon sal dan Elektronies aan u deurgestuur word... druk hom uit... en gaan haal die Produk by die Verskaffer.

Die Verskaffer sal dan die Ware/ Produk aan die Lid oorhandig... die Koepon inneem... en aan die Lid dan ook n BTW Kwitansie gee.

R90bd0ee64223f8947cf7a3e025d17ae5
VEILIGHEID

*As kontroles moet u Lidmaatskap Nommer slegs bekend gemaak word aan die Verskaffer.

* Die Verskaffer sal ook deur die Club in kennis gestel word van wie.. en hul nommers.. suksesvol Koepons aangekoop het.

* Sou daar twyfel wees dan is dit die Verskaffer se reg om die Toonder se Handtekening te Verrifieër.

* Slag Lede mag in persoon ware of dienste afhaal. Nie n ander persoon nie.

* Sou die Veskaffer verder twyfel hê is dit sy reg om ook die Identiteits Dokument van die lid te vra.

Die Span

Welkom aan alle lede en nuwe lede.  Hierdie is ʼn elektroniese platform waar almal kan handeldryf op 'n "Aanbod" basis.  Maw... alle voorraad is onderworpe aan ʼn aanbod en spertyd. Hierdie is sy poging om weer die ekonomie wettiglik aan die gang te kry.

Piet
Piet Badenhorst

Stigter

Kobus enCharlene
Kobus en Charlene Schoeman

Admin

Diensfoon:

Stem/sms - 0828007321


Slimfoon:

Whatsapp - 0763260936.


Epos:

pietvyfhoek@gmail.com

Discount Club
Die Afslaers Netwerk
Contact Us
Telegram: 0763260936